Vryburger Draught Glas

Category:

R100.00

Daar’s net een ding beter as ‘n yskoue bier op ‘n warm dag…’n yskoue bier in ‘n Vryburger glas op ‘n warm dag. Lus jou dors terwyl jy dit duidelik maak dat jy ‘n Vryburger is.